Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 5:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “‘Want onder my volk is goddeloses gevind.+ Hulle bly loer, soos wanneer voëlvangers neerbuk.+ Hulle het ’n verderflike valstrik gestel. Hulle vang mense.

  • Miga 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hulle hande is op die kwaad, om dit goed te doen;+ die vors vra iets, en hy wat regspreek, doen dit vir die beloning,+ en die vername man spreek die begeerte van sy siel uit, ja, sy eie begeerte;+ en hulle vleg dit ineen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel