Jesaja 3:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “En in plaas van balsemolie+ sal daar net ’n mufreuk wees; en in plaas van ’n gordel ’n tou; en in plaas van ’n kunstige haarkapsel kaalhoofdigheid;+ en in plaas van ’n ryk kleed ’n omgording met saklinne;+ ’n brandmerk+ in plaas van skoonheid.
24 “En in plaas van balsemolie+ sal daar net ’n mufreuk wees; en in plaas van ’n gordel ’n tou; en in plaas van ’n kunstige haarkapsel kaalhoofdigheid;+ en in plaas van ’n ryk kleed ’n omgording met saklinne;+ ’n brandmerk+ in plaas van skoonheid.