13 En in die veertiende jaar van koning Hiskiʹa het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië,+ teen al die versterkte stede van Juda opgetrek en hulle verower.
21 Want Agas het die huis van Jehovah+ en die huis van die koning+ en van die vorste+ gestroop en so aan die koning van Assiʹrië ’n geskenk gegee;+ maar dit het hom niks gehelp nie.