Job 28:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En hy het vir die mens gesê:‘Kyk! Die vrees van Jehovah—dit is wysheid,+En om van die kwaad af te wyk, is verstand.’”+ Spreuke 19:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Die vrees van Jehovah lei tot die lewe,+ en jy sal die nag versadig deurbring;+ jy sal nie besoek word met wat sleg is nie.+
28 En hy het vir die mens gesê:‘Kyk! Die vrees van Jehovah—dit is wysheid,+En om van die kwaad af te wyk, is verstand.’”+
23 Die vrees van Jehovah lei tot die lewe,+ en jy sal die nag versadig deurbring;+ jy sal nie besoek word met wat sleg is nie.+