Jesaja 24:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Kyk! Jehovah maak die land leeg en verwoes dit,+ en hy het die oppervlak daarvan omgekeer+ en sy inwoners verstrooi.+ Jesaja 24:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die land het begin treur,+ het weggekwyn. Die vrugbare land het verwelk, het weggekwyn. Die hooggeplaastes van die volk van die land het verwelk.+
24 Kyk! Jehovah maak die land leeg en verwoes dit,+ en hy het die oppervlak daarvan omgekeer+ en sy inwoners verstrooi.+
4 Die land het begin treur,+ het weggekwyn. Die vrugbare land het verwelk, het weggekwyn. Die hooggeplaastes van die volk van die land het verwelk.+