Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:63
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 63 “En net soos Jehovah hom oor julle verheug het om aan julle goed te doen en julle te vermenigvuldig,+ so sal Jehovah hom oor julle verheug om julle te vernietig en julle te verdelg;+ en julle sal eenvoudig weggeruk word uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+

  • Jesaja 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Julle land is ’n woesteny,+ julle stede is met vuur verbrand;+ julle grond—reg voor julle word dit deur vreemdelinge+ verteer,+ en die verwoesting is soos ’n omverwerping deur vreemdelinge.+

  • Jesaja 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En nou, laat ek asseblief aan julle bekend maak wat ek met my wingerd doen: Sy heining sal verwyder word,+ en dit sal tot verbranding bestem wees.+ Sy klipmuur sal afgebreek word, en dit sal bestem wees om ’n plek van vertrapping te word.+

  • Jeremia 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Rig ’n baken op in die rigting van Sion. Maak voorsiening vir skuiling. Moenie bly staan nie.” Want ek bring rampspoed uit die noorde,+ ja, ’n groot ineenstorting.

  • Esegiël 6:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 In al julle woonplekke+ sal die stede verwoes+ en die hoogtes in puin gelê word, sodat hulle woes sal lê+ en julle altare in puin sal lê en stukkend sal wees+ en aan julle drekgode ’n einde gemaak sal word+ en julle reukwerkstaanders omgekap+ en julle werke uitgewis sal word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel