Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 In die grimmigheid van Jehovah van die leërs is die land aan die brand gesteek, en die volk sal soos voedsel vir die vuur word.+ Niemand sal selfs met sy broer medelye hê nie.+

  • Jeremia 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 en hulle hou elkeen sy metgesel vir die gek;+ en hulle praat glad nie die waarheid nie. Hulle het hulle tong geleer om leuens te praat.+ Hulle het hulle moeg gemaak deur net verkeerd te doen.+

  • Miga 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 julle wat ook die vlees van my volk geëet+ en hulle vel van hulle afgestroop en hulle gebeente stukkend geslaan en hulle verbrysel het soos dit wat in ’n wyebekpot is en soos vleis in ’n kookpot.+

  • Maleagi 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En ek sal nader kom na julle toe vir die oordeel,+ en ek sal ’n haastige getuie word+ teen die towenaars+ en teen die egbrekers+ en teen dié wat vals sweer+ en teen dié wat bedrieglik handel met die loon van ’n loonarbeider,+ met die weduwee+ en met die vaderlose seun,+ en dié wat die inwonende vreemdeling wegwys,+ terwyl hulle my nie gevrees het nie”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel