Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 106:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Gelukkig is dié wat die reg bewaar,+

      Wat te alle tye regverdigheid beoefen.+

  • Esegiël 18:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 van die geteisterde het hy sy hand teruggetrek; geen woekerwins+ en rente+ het hy geneem nie; my regterlike beslissings het hy uitgevoer;+ in my insettinge het hy gewandel;+ hy sal nie weens die oortreding van sy vader sterf nie.+ Hy sal sekerlik bly lewe.+

  • Maleagi 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Die wet van waarheid was in sy mond,+ en geen onregverdigheid is op sy lippe gevind nie. In vrede en in regskapenheid het hy met my gewandel,+ en baie mense het hy van oortreding teruggebring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel