Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 16:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Jy mag die reg nie verdraai nie.+ Jy mag nie partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van wyses+ en verdraai die woorde van regverdiges.

  • 1 Samuel 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hier is ek. Getuig teen my voor Jehovah en voor sy gesalfde:+ Wie se bul het ek geneem of wie se esel het ek geneem+ of wie het ek verkul of wie het ek verdruk of uit wie se hand het ek swyggeld aanvaar om my oë daarmee te verberg?+ En ek sal dit aan julle teruggee.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel