16 “Môre omstreeks hierdie tyd sal ek ’n man uit die land van Benjamin+ na jou toe stuur, en jy moet hom as leier oor my volk Israel salf;+ en hy sal my volk uit die hand van die Filistyne red,+ want ek het die ellende van my volk gesien, omdat hulle geroep tot my gekom het.”+
10Samuel het toe die fles+ olie geneem en dit op sy kop uitgegiet en hom gesoen+ en gesê: “Is dit nie omdat Jehovah jou as ’n leier+ oor sy erfdeel+ gesalf het nie?
6 Hy het derhalwe vir sy manne gesê: “Dit is vir my ondenkbaar, vanuit Jehovah se standpunt, dat ek dit aan my heer, die gesalfde+ van Jehovah, sou doen deur my hand teen hom uit te steek, want hy is die gesalfde van Jehovah.”+
27 Net so het Herodes sowel as Pontius Pilatus,+ saam met mense van die nasies en volke van Israel, in werklikheid in hierdie stad bymekaargekom teen u heilige+ kneg Jesus, wat u gesalf het,+
38 naamlik Jesus wat van Naʹsaret was, hoe God hom met heilige gees+ en krag gesalf het, en hy het deur die land gegaan en goed gedoen en almal gesond gemaak wat deur die Duiwel onderdruk is;+ want God was met hom.+