Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 25:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want só het Jehovah, die God van Israel, vir my gesê: “Neem hierdie beker van die wyn van woede uit my hand, en jy moet al die nasies na wie toe ek jou stuur, dit laat drink.+

  • Joël 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Laat die nasies opgewek word en na die Joʹsafatlaagvlakte+ optrek; want daar sal ek sit om al die nasies rondom te oordeel.+

  • Sefanja 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘Daarom, hou aan om my te verwag’,+ is die woord van Jehovah, ‘tot die dag dat ek opstaan tot die buit,+ want my regterlike beslissing is om nasies te versamel,+ om koninkryke bymekaar te bring ten einde my veroordeling oor hulle uit te stort,+ al my brandende toorn; want deur die vuur van my ywer sal die hele aarde verteer word.+

  • Sagaria 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “En Jehovah sal beslis uittrek en teen dié nasies oorlog voer+ soos op die dag dat hy oorlog voer, op die dag van die stryd.+

  • Romeine 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Want God se gramskap+ word vanuit die hemel geopenbaar teen alle goddeloosheid en onregverdigheid+ van die mense wat die waarheid+ op onregverdige wyse onderdruk,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel