Jesaja 13:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want die sterre van die hemel en sy Kesil-sterrebeelde+ sal hulle lig nie uitstraal nie; die son sal donker word wanneer dit te voorskyn kom, en die maan sal sy lig nie laat skyn nie. Obadja 4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Al maak jy jou plek hoog soos die arend, of al word jou nes tussen die sterre geplaas, ek sal jou daarvandaan afbring”,+ is die woord van Jehovah. Obadja 8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Sal dit nie in dié dag wees nie?” is die woord van Jehovah. “En ek sal beslis die wyses uit Edom vernietig+ en onderskeidingsvermoë uit die bergstreek van Esau.
10 Want die sterre van die hemel en sy Kesil-sterrebeelde+ sal hulle lig nie uitstraal nie; die son sal donker word wanneer dit te voorskyn kom, en die maan sal sy lig nie laat skyn nie.
4 Al maak jy jou plek hoog soos die arend, of al word jou nes tussen die sterre geplaas, ek sal jou daarvandaan afbring”,+ is die woord van Jehovah.
8 Sal dit nie in dié dag wees nie?” is die woord van Jehovah. “En ek sal beslis die wyses uit Edom vernietig+ en onderskeidingsvermoë uit die bergstreek van Esau.