Numeri 23:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 God lei hulle uit Egipte uit.+Hy het ’n vinnige gang soos dié van ’n wilde bul.+ Deuteronomium 33:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Soos die eersgeborene van ’n bul is sy prag,+En sy horings is die horings van ’n wilde bul.+Daarmee sal hy volke stoot,+Almal saam tot aan die eindes van die aarde,En dit is die tienduisende van Eʹfraim,+En dit is die duisende van Manasʹse.” Job 39:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wil ’n wilde bul jou dien,+Of sal hy by jou krip oornag? Psalm 92:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar u sal my horing verhef soos dié van ’n wilde bul;+Ek sal my met vars olie bevogtig.+
17 Soos die eersgeborene van ’n bul is sy prag,+En sy horings is die horings van ’n wilde bul.+Daarmee sal hy volke stoot,+Almal saam tot aan die eindes van die aarde,En dit is die tienduisende van Eʹfraim,+En dit is die duisende van Manasʹse.”