Jesaja 13:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Dit sal nooit bewoon word nie,+ ook sal dit nie van geslag tot geslag bly bestaan nie.+ En die Arabier sal daar nie sy tent opslaan nie, en geen herders sal hulle kuddes daar laat lê nie.
20 Dit sal nooit bewoon word nie,+ ook sal dit nie van geslag tot geslag bly bestaan nie.+ En die Arabier sal daar nie sy tent opslaan nie, en geen herders sal hulle kuddes daar laat lê nie.