Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 14:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “En ek sal teen hulle opstaan”,+ is die woord van Jehovah van die leërs.

      “En ek sal van Babilon naam+ en oorblyfsel en nakomeling en nageslag+ uitroei”, is die woord van Jehovah.

  • Jeremia 50:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want ’n nasie het uit die noorde teen hom opgetrek.+ Dié maak sy land ’n voorwerp van verbasing, sodat niemand daarin woon nie.+ Mense sowel as mak diere het gevlug.+ Hulle het weggegaan.”+

  • Jeremia 50:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Weens die verontwaardiging van Jehovah sal dit nie bewoon word nie,+ en dit sal in sy geheel ’n verlate woesteny word.+ Elkeen wat by Babilon verbygaan, sal in verbasing staar en fluit weens al sy plae.+

  • Jeremia 51:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En laat die aarde bewe en ineenkrimp van pyn,+ want teen Babilon het die gedagtes van Jehovah opgekom, om die land van Babilon ’n voorwerp van verbasing te maak, sonder inwoner.+

  • Openbaring 18:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En ’n sterk engel het ’n klip soos ’n groot meulsteen opgetel+ en dit in die see geslinger+ en gesê: “So sal Babilon, die groot stad, met ’n vaart neergeslinger word, en sy sal nooit weer gevind word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel