Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 72:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Daar sal volop graan op die aarde wees;+

      Op die top van die berge sal daar ’n oorvloed wees.+

      Sy vrug sal wees soos op die Libanon,+

      En dié wat uit die stad kom, sal bloei soos die plante van die aarde.+

  • Jesaja 60:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Die heerlikheid van die Liʹbanon sal na jou toe kom, die jenewerboom, die esseboom en die sipres tegelyk,+ om die plek van my heiligdom te versier;+ en ek sal die plek van my voete verheerlik.+

  • Jesaja 61:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 om aan dié wat oor Sion treur, toe te wys, om aan hulle te gee ’n hooftooisel in plaas van as,+ vreugdeolie+ in plaas van rou, die mantel van lof in plaas van die mismoedige gees;+ en hulle moet groot bome van regverdigheid+ genoem word, wat deur Jehovah geplant is,+ sodat prag aan hom verleen kan word.+

  • Hosea 14:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Sy takkies sal uitloop, en sy waardigheid sal soos dié van die olyfboom word,+ en sy geur sal soos dié van die Liʹbanon wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel