Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 11:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Die blindes sien weer,+ en die kreupeles+ loop rond, die melaatses+ word gereinig en die dowes+ hoor, en die dooies+ word opgewek, en aan die armes word die goeie nuus+ bekend gemaak;

  • Matteus 21:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Ook het blindes en kreupeles na hom toe gekom in die tempel, en hy het hulle genees.

  • Handelinge 8:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want daar was baie wat onrein geeste gehad het,+ en dié het met ’n harde stem uitgeroep en uitgekom. Bowendien is baie wat verlam+ en kreupel was, genees.

  • Handelinge 14:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 met ’n harde stem gesê: “Staan regop op jou voete.” En hy het opgespring en begin loop.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel