6 Dan sal die kreupele net soos ’n takbok klim+, en die tong van die stomme sal van vreugde uitroep.+ Want in die wildernis sal waters uitbreek, en strome in die woestynvlakte.
8 en hy het opgespring+ en regop gestaan en begin rondloop, en hy het saam met hulle in die tempel ingegaan+ terwyl hy geloop en gespring en God geloof het.