Jesaja 44:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want ek sal water op die dorstige uitgiet,+ en stroompies op die droë plek.+ Ek sal my gees op jou saad uitstort,+ en my seën op jou nakomelinge. Johannes 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Wie ook al van die water drink wat ek hom sal gee, sal nóóit dors word nie,+ maar die water wat ek hom sal gee, sal in hom ’n fontein van water+ word wat opborrel om die ewige lewe te gee.”+
3 Want ek sal water op die dorstige uitgiet,+ en stroompies op die droë plek.+ Ek sal my gees op jou saad uitstort,+ en my seën op jou nakomelinge.
14 Wie ook al van die water drink wat ek hom sal gee, sal nóóit dors word nie,+ maar die water wat ek hom sal gee, sal in hom ’n fontein van water+ word wat opborrel om die ewige lewe te gee.”+