Jesaja 32:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 totdat die gees uit die hoogte oor ons uitgestort word,+ en die wildernis ’n boord geword het, en die boord as ’n ware woud gereken word.+ Handelinge 2:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 ‘“En in die laaste dae”, sê God, “sal ek van my gees op elke soort vlees uitstort,+ en julle seuns en julle dogters sal profeteer en julle jong manne sal visioene sien en julle ou manne sal drome droom;+
15 totdat die gees uit die hoogte oor ons uitgestort word,+ en die wildernis ’n boord geword het, en die boord as ’n ware woud gereken word.+
17 ‘“En in die laaste dae”, sê God, “sal ek van my gees op elke soort vlees uitstort,+ en julle seuns en julle dogters sal profeteer en julle jong manne sal visioene sien en julle ou manne sal drome droom;+