Deuteronomium 30:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Al is jou verstrooides aan die einde van die hemel, sal Jehovah jou God jou daarvandaan bymekaarmaak en jou daarvandaan gaan haal.+ Jesaja 51:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Dan sal die losgekooptes van Jehovah terugkeer, en hulle sal na Sion kom met vreugdegeroep,+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry.+ Droefheid en gesug sal beslis wegvlug.+ Matteus 20:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+ 1 Timoteus 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 wat homself as ’n ooreenstemmende losprys vir almal gegee het+—hiervan moet getuig word op die besondere tye daarvoor.
4 Al is jou verstrooides aan die einde van die hemel, sal Jehovah jou God jou daarvandaan bymekaarmaak en jou daarvandaan gaan haal.+
11 Dan sal die losgekooptes van Jehovah terugkeer, en hulle sal na Sion kom met vreugdegeroep,+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry.+ Droefheid en gesug sal beslis wegvlug.+
28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+
6 wat homself as ’n ooreenstemmende losprys vir almal gegee het+—hiervan moet getuig word op die besondere tye daarvoor.