Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 35:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En dié wat deur Jehovah losgekoop is, sal terugkeer+ en beslis met vreugdegeroep na Sion kom;+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry, en droefheid en gesug sal wegvlug.+

  • Jeremia 31:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want Jehovah sal Jakob loskoop+ en hom terugeis uit die hand van die een wat sterker is as hy.+

  • Sagaria 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek sal hulle uit Egipteland terugbring;+ en uit Assiʹrië sal ek hulle bymekaarmaak;+ en na die land Giʹlead+ en die Liʹbanon sal ek hulle bring, en geen ruimte sal vir hulle gevind word nie.+

  • Matteus 24:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En hy sal sy engele uitstuur met ’n harde trompetgeskal,+ en hulle sal sy uitverkorenes+ bymekaarmaak uit die vier windstreke,+ van die een einde van die hemele af tot die ander einde daarvan.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel