21 En kyk! jy het jou vertroue gestel in die steun van hierdie geknakte riet,+ Egipte,+ wat, as ’n man daarop sou leun, beslis in sy palm sou ingaan en dit sou deurboor. So is Farao,+ die koning van Egipte, vir almal wat hulle vertroue in hom stel.
7 “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Só moet julle vir die koning van Juda sê, wat julle na my toe stuur om my te raadpleeg:+ “Kyk! Die krygsmag van Farao wat uittrek om julle te help, sal na hulle land, Egipte, moet teruggaan.+