Jesaja 36:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Kyk! Jy het vertrou op die steun van hierdie geknakte riet,+ op Egipte,+ wat, as ’n man daarop sou leun, beslis in sy palm sou ingaan en dit sou deurboor. So is Farao,+ die koning van Egipte, vir almal wat hulle vertroue in hom stel.+ Esegiël 29:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En al die inwoners van Egipte sal moet weet dat ek Jehovah is,+ omdat hulle, as steun, ’n riet vir die huis van Israel was.+
6 Kyk! Jy het vertrou op die steun van hierdie geknakte riet,+ op Egipte,+ wat, as ’n man daarop sou leun, beslis in sy palm sou ingaan en dit sou deurboor. So is Farao,+ die koning van Egipte, vir almal wat hulle vertroue in hom stel.+
6 En al die inwoners van Egipte sal moet weet dat ek Jehovah is,+ omdat hulle, as steun, ’n riet vir die huis van Israel was.+