3 En hulle het vir hom gesê: “Só het Hiskiʹa gesê: ‘Vandag is ’n dag van benoudheid+ en van bestrawwing+ en van minagtende vermetelheid;+ want die kinders het tot by die baarmoedermond gekom,+ en daar is geen krag om geboorte te gee nie.+
17 Net soos ’n swanger vrou die tyd nader om geboorte te gee en geboortepyne het en in haar geboortepyne uitroep, so het ons weens u geword, o Jehovah.+