Josua 10:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Toe het Josua en die hele Israel saam met hom van Makkeʹda af verder getrek na Libna en teen Libna oorlog gevoer.+ 2 Konings 8:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar tot vandag toe het Edom volgehou met sy opstand, onder die hand van Juda uit. Toe het Libna+ in daardie tyd in opstand begin kom.
29 Toe het Josua en die hele Israel saam met hom van Makkeʹda af verder getrek na Libna en teen Libna oorlog gevoer.+
22 Maar tot vandag toe het Edom volgehou met sy opstand, onder die hand van Juda uit. Toe het Libna+ in daardie tyd in opstand begin kom.