Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 58:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Die goddeloses is al van die moederskoot af verdraaid;+

      Hulle het van die skoot af rondgedwaal.

      Hulle spreek leuens.+

  • Jeremia 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Só het Jehovah gesê: “Watter onreg het julle vaders in my gevind,+ sodat hulle ver van my verwyderd geraak het+ en voortdurend agter die nietige afgod+ aan geloop en self nietig geword het?+

  • Jeremia 15:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “‘Jy het my verstoot’,+ is die woord van Jehovah. ‘Jy hou aan om agteruit te loop.+ En ek sal my hand teen jou uitsteek en jou verdelg.+ Ek het moeg geword om spyt te voel.+

  • Romeine 8:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 want om die vlees te bedink, beteken vyandskap+ met God, want dit is nie onderworpe+ aan die wet van God nie, en dit kan trouens ook nie wees nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel