Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wat hulle betref, hulle het my tot jaloesie opgewek met wat geen god is nie;+

      Hulle het my met hulle nietige afgode getart;+

      En wat my betref, ek sal hulle tot jaloesie opwek met wat geen volk is nie;+

      Met ’n dwase nasie sal ek hulle aanstoot gee.+

  • 1 Konings 16:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En hy het gewandel in al die weë van Jeroʹbeam, die seun van Nebat,+ en in sy sonde waarmee hy Israel laat sondig het deur Jehovah, die God van Israel, met hulle nietige afgode aanstoot te gee.+

  • 2 Konings 17:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en hulle het sy voorskrifte en sy verbond+ wat hy met hulle voorvaders gesluit het en sy herinneringe+ waarmee hy hulle gewaarsku het, bly verwerp, en hulle het nietige afgode+ gevolg en self nietig geword,+ ja, in nabootsing van die nasies wat rondom hulle was, van wie Jehovah hulle beveel het om nie soos hulle te doen nie.+

  • Handelinge 14:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en gesê het: “Manne, waarom doen julle hierdie dinge? Ons is ook mense+ met dieselfde gebreke+ as julle en maak die goeie nuus aan julle bekend sodat julle julle van hierdie nietige+ dinge tot die lewende God sal keer,+ wat die hemel en die aarde en die see en alles wat in hulle is, gemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel