2 Kronieke 6:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 “O my God, laat u oë+ asseblief nou oop wees en u ore+ ag gee op die gebed aangaande hierdie plek. Psalm 17:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ek roep u aan, want u sal my antwoord, o God.+Neig u oor tot my. Hoor my woord.+ Psalm 65:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O Hoorder van die gebed, ja, tot u sal mense van alle vlees kom.+ Psalm 71:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mag u my in u regverdigheid verlos en aan my ontkoming verskaf.+Neig u oor tot my en red my.+ Psalm 130:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O Jehovah, hoor tog my stem.+Laat u ore ag gee op die stem van my dringende versoeke.+
40 “O my God, laat u oë+ asseblief nou oop wees en u ore+ ag gee op die gebed aangaande hierdie plek.