Deuteronomium 32:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Want hulle rots is nie soos ons Rots nie,+Selfs ons vyande kom tot dié besluit.+ Psalm 91:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ek sal vir Jehovah sê: “U is my toevlug en my vesting,+My God, op wie ek sal vertrou.”+