3 Wie daar ook al onder julle is van sy hele volk, mag sy God met hom wees.+ En laat hom optrek na Jerusalem, wat in Juda is, en die huis van Jehovah, die God van Israel—hy is die ware God+—herbou wat in Jerusalem was.+
47 Die koning het Daniël geantwoord en gesê: “Waarlik, julle God is ’n God van die gode+ en ’n Here van die konings+ en ’n Openbaarder van geheime, want jy kon hierdie geheim openbaar.”+