Spreuke 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 trotse oë,+ ’n valse tong+ en hande wat onskuldige bloed vergiet,+ Spreuke 30:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daar is ’n geslag wie se oë tog so trots geword het, en wie se stralende oë verhewe is.+