Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 35:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En hulle het bly kom, die manne tesame met die vroue, elkeen wat gewillig van hart was. Hulle het borsspelde en oorringe en ringe en vrouesierade, allerhande goue voorwerpe, gebring, dit wil sê elkeen wat vir Jehovah die beweegoffer van goud aangebied het.+

  • Numeri 31:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 Laat elkeen van ons dus wat hy gevind het, as ’n offer vir Jehovah aanbied:+ goue voorwerpe, enkelkettinkies en armbande, seëlringe,+ oorringe en vrouesierade,+ om vir ons siel versoening te doen voor Jehovah.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel