2 Konings 19:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “‘En dít sal vir jou die teken wees:+ Vanjaar sal geëet word wat opslaan van korrels wat geval het,+ en in die tweede jaar graan wat vanself opkom; maar in die derde jaar moet julle saad saai+ en oes en wingerde plant en die vrugte daarvan eet.+
29 “‘En dít sal vir jou die teken wees:+ Vanjaar sal geëet word wat opslaan van korrels wat geval het,+ en in die tweede jaar graan wat vanself opkom; maar in die derde jaar moet julle saad saai+ en oes en wingerde plant en die vrugte daarvan eet.+