Jesaja 37:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 “‘En dít sal vir jou die teken wees: Vanjaar sal geëet word wat opslaan van korrels wat geval het,+ en in die tweede jaar graan wat vanself opkom; maar in die derde jaar moet julle saad saai en oes en wingerde plant en die vrugte daarvan eet.+
30 “‘En dít sal vir jou die teken wees: Vanjaar sal geëet word wat opslaan van korrels wat geval het,+ en in die tweede jaar graan wat vanself opkom; maar in die derde jaar moet julle saad saai en oes en wingerde plant en die vrugte daarvan eet.+