Jesaja 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 As Jehovah van die leërs nie vir ons net ’n paar oorlewendes laat oorbly het nie,+ sou ons net soos Sodom geword het, sou ons soos Gomorʹra gewees het.+ Jesaja 10:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Net ’n oorblyfsel sal terugkeer, die oorblyfsel van Jakob, tot die Magtige God.+ Romeine 9:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En Jesaja roep oor Israel uit: “Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see,+ is dit die oorblyfsel wat gered sal word.+ Romeine 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 So het daar dan ook in die teenswoordige tyd ’n oorblyfsel+ verskyn ooreenkomstig ’n verkiesing+ weens onverdiende goedhartigheid.
9 As Jehovah van die leërs nie vir ons net ’n paar oorlewendes laat oorbly het nie,+ sou ons net soos Sodom geword het, sou ons soos Gomorʹra gewees het.+
27 En Jesaja roep oor Israel uit: “Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see,+ is dit die oorblyfsel wat gered sal word.+
5 So het daar dan ook in die teenswoordige tyd ’n oorblyfsel+ verskyn ooreenkomstig ’n verkiesing+ weens onverdiende goedhartigheid.