Deuteronomium 32:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 As ek nie bang was vir die uittarting van die vyand nie,+Dat hulle teenstanders dit sou misverstaan,+Dat hulle sou sê: “Ons hand was sterker,+En dit was nie Jehovah wat dit alles bewerk het nie.”+ 1 Samuel 12:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want Jehovah sal sy volk ter wille van sy groot naam+ nie verstoot nie,+ omdat Jehovah self besluit het om julle sy volk te maak.+ Esegiël 36:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Daarom, sê vir die huis van Israel: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek doen dit nie ter wille van julle nie, o huis van Israel, maar ter wille van my heilige naam, wat julle ontheilig het onder die nasies waar julle gekom het.”’+
27 As ek nie bang was vir die uittarting van die vyand nie,+Dat hulle teenstanders dit sou misverstaan,+Dat hulle sou sê: “Ons hand was sterker,+En dit was nie Jehovah wat dit alles bewerk het nie.”+
22 Want Jehovah sal sy volk ter wille van sy groot naam+ nie verstoot nie,+ omdat Jehovah self besluit het om julle sy volk te maak.+
22 “Daarom, sê vir die huis van Israel: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek doen dit nie ter wille van julle nie, o huis van Israel, maar ter wille van my heilige naam, wat julle ontheilig het onder die nasies waar julle gekom het.”’+