Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 19:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En in dié nag het die engel van Jehovah uitgetrek en honderd-vyf-en-tagtigduisend in die kamp+ van die Assiriërs doodgemaak.+ Toe mense die oggend vroeg opstaan, kyk, toe was hulle almal lyke.+

  • 2 Kronieke 32:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Jehovah het ’n engel+ gestuur en elke dapper, sterk man+ en leier en hoof in die kamp van die koning van Assiʹrië uitgewis,+ sodat hy met beskaamde aangesig na sy eie land teruggegaan het. Later het hy in die huis van sy god ingegaan, en party van dié wat uit sy eie liggaam voortgekom het, het hom daar met die swaard neergevel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel