2 Konings 19:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En ek sal hierdie stad beslis verdedig+ om dit ter wille van my+ en ter wille van my kneg Dawid+ te red.”’” 2 Kronieke 32:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 So het Jehovah Hiskiʹa en die inwoners van Jerusalem uit die hand van Sanʹherib, die koning van Assiʹrië,+ en uit die hand van alle ander gered en hulle aan alle kante rus gegee.+
34 En ek sal hierdie stad beslis verdedig+ om dit ter wille van my+ en ter wille van my kneg Dawid+ te red.”’”
22 So het Jehovah Hiskiʹa en die inwoners van Jerusalem uit die hand van Sanʹherib, die koning van Assiʹrië,+ en uit die hand van alle ander gered en hulle aan alle kante rus gegee.+