Job 38:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Is die poorte van die dood+ vir jou ontbloot,Of kan jy die poorte van diep skaduwee+ sien? Psalm 9:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Betoon guns aan my, o Jehovah; sien my ellende vanweë my haters,+O u wat my uit die poorte van die dood ophef,+ Psalm 107:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hulle siel het elke soort voedsel verfoei,+En hulle het by die poorte van die dood gekom.+
13 Betoon guns aan my, o Jehovah; sien my ellende vanweë my haters,+O u wat my uit die poorte van die dood ophef,+ Psalm 107:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hulle siel het elke soort voedsel verfoei,+En hulle het by die poorte van die dood gekom.+