2 Samuel 22:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want dodelike branders het my omring;+Stortvloede van deugniete het my bly verskrik.+ Job 38:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Is die poorte van die dood+ vir jou ontbloot,Of kan jy die poorte van diep skaduwee+ sien? Psalm 30:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 O Jehovah, u het my siel uit Sjeool laat opkom;+U het my aan die lewe gehou, sodat ek nie in die kuil sou afdaal nie.+ Psalm 107:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hulle siel het elke soort voedsel verfoei,+En hulle het by die poorte van die dood gekom.+ Psalm 116:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die toue van die dood het my omring+En die angswekkende omstandighede van Sjeool het my getref.+Benoudheid en droefheid het ek deurentyd gevind.+ Jesaja 38:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Ek het gesê: “In die middel van my dae sal ek die poorte+ van Sjeool binnegaan.Ek sal van die res+ van my jare beroof word.” Openbaring 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 en die lewende;+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood+ en van Haʹdes.+
3 O Jehovah, u het my siel uit Sjeool laat opkom;+U het my aan die lewe gehou, sodat ek nie in die kuil sou afdaal nie.+
3 Die toue van die dood het my omring+En die angswekkende omstandighede van Sjeool het my getref.+Benoudheid en droefheid het ek deurentyd gevind.+
10 Ek het gesê: “In die middel van my dae sal ek die poorte+ van Sjeool binnegaan.Ek sal van die res+ van my jare beroof word.”
18 en die lewende;+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood+ en van Haʹdes.+