Psalm 30:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Watter voordeel is daar in my bloed wanneer ek in die kuil afdaal?+Sal die stof u prys?+ Sal dit u waaragtigheid verkondig?+ Psalm 88:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Sal u vir die dooies ’n wonder doen?+Of sal dié wat magteloos is in die dood, opstaan,+Sal hulle u prys?+ Sela. Psalm 146:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Sy gees gaan uit,+ hy keer terug na sy grond;+Op daardie dag vergaan sy gedagtes.+
9 Watter voordeel is daar in my bloed wanneer ek in die kuil afdaal?+Sal die stof u prys?+ Sal dit u waaragtigheid verkondig?+
10 Sal u vir die dooies ’n wonder doen?+Of sal dié wat magteloos is in die dood, opstaan,+Sal hulle u prys?+ Sela.