Prediker 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+ Jesaja 38:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ek het gesê: “Ek sal Jah, selfs Jah, nie in die land van die lewendes+ sien nie.Ek sal die mensdom nie meer aanskou nie—ek sal wees by die inwoners van die land waar alles tot ’n einde kom.
5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+
11 Ek het gesê: “Ek sal Jah, selfs Jah, nie in die land van die lewendes+ sien nie.Ek sal die mensdom nie meer aanskou nie—ek sal wees by die inwoners van die land waar alles tot ’n einde kom.