Psalm 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want in die dood is daar geen vermelding van u nie;+Wie sal u in Sjeool prys?+ Prediker 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+
5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+