Jeremia 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Juda het begin treur,+ en sy poorte het verval.+ Hulle het tot die grond toe terneergedruk geraak,+ en selfs die geskreeu van Jerusalem het opgegaan.+ Klaagliedere 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die weë van Sion treur, omdat niemand na die fees kom nie.+Al haar poorte is verwoes;+ haar priesters sug.+Haar maagde is bedroef, en sy self het dit bitter.+
2 Juda het begin treur,+ en sy poorte het verval.+ Hulle het tot die grond toe terneergedruk geraak,+ en selfs die geskreeu van Jerusalem het opgegaan.+
4 Die weë van Sion treur, omdat niemand na die fees kom nie.+Al haar poorte is verwoes;+ haar priesters sug.+Haar maagde is bedroef, en sy self het dit bitter.+