Job 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Soos ’n bloeisel het hy te voorskyn gekom en word hy afgesny,+En hy vlug soos die skaduwee+ en bly nie bestaan nie. Psalm 90:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In die oggend bring dit bloeisels voort en sal dit verander;+In die aand verwelk dit, en dit verdroog beslis.+
2 Soos ’n bloeisel het hy te voorskyn gekom en word hy afgesny,+En hy vlug soos die skaduwee+ en bly nie bestaan nie.
6 In die oggend bring dit bloeisels voort en sal dit verander;+In die aand verwelk dit, en dit verdroog beslis.+