Psalm 103:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Wat die sterflike mens betref, sy dae is soos dié van groen gras;+Soos ’n bloeisel van die veld, so bloei hy.+ Jesaja 40:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Luister! Iemand sê: “Roep uit!”+ En een het gesê: “Wat moet ek uitroep?” “Alle vlees is groen gras, en al hulle liefderyke goedhartigheid is soos die bloeisel van die veld.+ Jakobus 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en die ryke+ hom oor sy vernedering, want soos ’n blom van die plantegroei sal hy verbygaan.+ 1 Petrus 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want “alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid daarvan is soos ’n grasbloeisel;+ die gras verdor en die blom val af,+
15 Wat die sterflike mens betref, sy dae is soos dié van groen gras;+Soos ’n bloeisel van die veld, so bloei hy.+
6 Luister! Iemand sê: “Roep uit!”+ En een het gesê: “Wat moet ek uitroep?” “Alle vlees is groen gras, en al hulle liefderyke goedhartigheid is soos die bloeisel van die veld.+
24 Want “alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid daarvan is soos ’n grasbloeisel;+ die gras verdor en die blom val af,+