Jesaja 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+ Jesaja 25:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En in dié dag sal daar beslis gesê word: “Kyk! Dit is ons God.+ Ons het op hom gehoop,+ en hy sal ons red.+ Dit is Jehovah.+ Ons het op hom gehoop. Laat ons bly wees en ons verbly in die redding deur hom.”+ Romeine 8:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+
2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+
9 En in dié dag sal daar beslis gesê word: “Kyk! Dit is ons God.+ Ons het op hom gehoop,+ en hy sal ons red.+ Dit is Jehovah.+ Ons het op hom gehoop. Laat ons bly wees en ons verbly in die redding deur hom.”+