25O Jehovah, u is my God.+ Ek verhef u,+ ek prys u naam,+ want u het wonderlike dinge gedoen,+ besluite+ uit die vroeë tye, in getrouheid,+ in betroubaarheid.+
19Ná hierdie dinge het ek iets gehoor wat soos ’n harde stem van ’n groot menigte in die hemel was.+ Hulle het gesê: “LOOF Jah!+ Die redding+ en die heerlikheid en die mag behoort aan ons God,+