Jesaja 62:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Kyk! Jehovah het dit tot die verste deel van die aarde laat hoor:+ “SÊ vir die dogter van Sion:+ ‘Kyk! Jou redding kom.+ Kyk! Die beloning wat hy gee, is by hom,+ en die loon wat hy betaal, gaan voor hom uit.’”+ Openbaring 22:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “‘Kyk! Ek kom gou,+ en die loon+ wat ek gee, is by my, om elkeen volgens sy werk te vergeld.+
11 Kyk! Jehovah het dit tot die verste deel van die aarde laat hoor:+ “SÊ vir die dogter van Sion:+ ‘Kyk! Jou redding kom.+ Kyk! Die beloning wat hy gee, is by hom,+ en die loon wat hy betaal, gaan voor hom uit.’”+